Dromer, maar tog wakker...
Pisces
Cape Town, South Africa | Man Letar efter Kvinna
Grundläggande information
Förnamn
Paul
Jag skulle beskriva mig själv som
Vriende noem my soms te eerlik, maar ek hou daarvan om te dink dat ek regverdig, oop, eerlik en opreg is. Ek loop met my hart op my mou.
Ek hou van die natuur en wil graag meer gaan stap en die wêreld verken. Hou van fotografie, kuns in vele vorms en verkeer graag sosiaal en geniet goeie geselskap,
Ek probeer graag die goeie in mense raaksien, het 'n positiewe, maar realistiese uitkyk op die lewe. Ek is baie gemaklik met myself maar wil graag gesonder leef en sou nie omgee om nog gewig te verloor nie, maar is suinig om 'n lekker bord kos eenkant toe te skuif. Ek is ook lief vir kook, maar is nou nie 'n uithaler kok nie. Niemand naby my sal honger lei nie, as ek dit nou so kan stel.
Ek het 'n breë belangstelling van vele, maar specialiseer nie in die spesifieke nie. Probeer ingelig wees en dit is hoe vêr dit gaan.

Stjärntecken
Fiskarna
Utseende & situation
Min kroppstyp är
Några extra kilon
Min längd är
186 cm
Min etnicitet är
Europé